Other relevant legislation

The Animal Identification Act and the Stock Theft Act are the two acts generally associated with stock theft. There are other acts that are also contravened when stock is stolen, such as the Fencing Act (Act 31 of 1963) and the Trespass Act (Act 6 of 1959). Farmers must be aware of the content of this legislation and the additional offences under these acts that could be added to the charge sheet of the stock thief.

Ander wetgewing

Die Wet op die Identifikasie van Diere en die Wet op Veediefstal is die twee wette wat algemeen met veediefstal geassosieer word. Daar is ander wette wat ook oortree word wanneer vee gesteel word, soos die Omheiningswet (Wet 31 van 1963) en die Wet op Oortreding (Wet 6 van 1959). Boere moet kennis dra van die inhoud van hierdie wetgewing en die addisionele oortredings ingevolge hierdie wette wat by die klagstaat van die veedief gevoeg kan word.