Prevention

Stock theft can be controlled in different ways. Stock owners can see to it themselves that the risk of  stock theft on their property is reduced. The stock theft prevention forums and information centres also
deserve the support of every stock owner.

Voorkoming

Veediefstal kan op verskillende maniere bekamp word. Vee-eienaars kan self sorg dat die diefstalrisiko op hulle eiendom verminder word. Die veediefstalvoorkomingsforums en inligtingsentrums verdien ook
die ondersteuning van elke vee-eienaar.