WREEDHEID IS AAN DIE ORDE VAN DIE DAG
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum was in onlangse tye by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe dwarsoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is.
Ander omgewingsmisdade soos renosterstropery, is al vir baie jare voorop in die hoofstroom media. Dit het gelei tot openbare bewustheid en eenheid met die wildlewe in Suid-Afrika. Daar is verder ook vasgestel dat die algemene publiek in Suid-Afrika nie die impak van veediefstal en die brutaliteit wat daar plaasvind, verstaan nie. Lees meer …
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!