{"id":233,"date":"2016-07-31T13:25:03","date_gmt":"2016-07-31T12:25:03","guid":{"rendered":"http:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/?page_id=233"},"modified":"2022-08-29T15:06:08","modified_gmt":"2022-08-29T14:06:08","slug":"compensation","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/strafregstelsel\/compensation\/","title":{"rendered":"Vergoeding"},"content":{"rendered":"<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"233\" class=\"elementor elementor-233\" data-elementor-post-type=\"page\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-3c3a865 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"3c3a865\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-acad6d1\" data-id=\"acad6d1\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-3325ad4 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"3325ad4\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<h2>Vergoeding<\/h2><p>Ingevolge die minimumstandaarde vir\u00a0dienste\u00a0vir slagoffers van misdaad het\u00a0slagoffers ook die reg op vergoeding en die\u00a0reg op herstel (restitusie).<\/p><h5>Die reg op vergoeding<\/h5><ul><li>Jy het die reg op vergoeding vir verlies van\u00a0of skade aan eiendom wat gely is as gevolg\u00a0van misdaad wat teen jou gepleeg is.<\/li><li>Jy mag versoek om teenwoordig te wees in\u00a0die hof op die datum van vonnisoplegging\u00a0en die aanklaer versoek om by die hof\u00a0aansoek te doen om \u2019n vergoedingsbevel\u00a0ingevolge artikels 297 en 300 van die\u00a0Strafproseswet (Wet 51 van 1977).<\/li><li>\u201cVergoeding\u201d het betrekking op \u2019n bedrag\u00a0geld wat \u2019n strafhof toeken aan die\u00a0slagoffer wat verlies of skade aan eiendom\u00a0gely het, met inbegrip van geld, as gevolg\u00a0van \u2019n kriminele daad of versuim deur die\u00a0aangeklaagde.<\/li><li>Die aanklaer sal jou in kennis stel indien\u00a0\u2019n vergoedingsbevel toegestaan is, die\u00a0inhoud daarvan verduidelik en hoe om dit\u00a0af te dwing. Jy kan ook \u2019n siviele geding\u00a0teen die beskuldigde instel as die strafhof\u00a0nie \u2019n vergoedingsbevel toestaan nie. Dit\u00a0gebeur gewoonlik wanneer die skade nie\u00a0maklik in terme van geld bepaal kan word\u00a0nie, soos byvoorbeeld sielkundige letsels\u00a0of pyn en lyding.<\/li><li>Die klerk van die hof sal jou bystaan met\u00a0die afdwing van \u2019n vergoedingsbevel wat\u00a0deur die hof toegestaan is.<\/li><\/ul><h5>Die reg op herstel<\/h5><ul><li>Jy het die reg op herstel (restitusie)\u00a0indien jy wederregtelik van jou goedere of\u00a0eiendom ontneem is, of indien jou goedere\u00a0of eiendom wederregtelik beskadig is.<\/li><li>Restitusie het betrekking op gevalle\u00a0waar die hof, n\u00e1 skuldigbevinding, die\u00a0aangeklaagde gelas om die eiendom\u00a0of goedere waarvan jy wederregtelik\u00a0ontneem is aan jou terug te besorg, of om\u00a0die eiendom of goedere wat wederregtelik\u00a0beskadig is, te herstel sodat jy weer die\u00a0posisie kan geniet waarin jy was voordat\u00a0die misdaad gepleeg is.<\/li><li>Die aanklaer sal jou verwittig van wat\u00a0restitusie behels, en die klerk van die hof\u00a0sal jou help om hierdie reg uit te oefen.<\/li><\/ul><h4>Vergoedingsbevele<\/h4><p>Die Strafproseswet maak voorsiening vir\u00a0kompensasie. \u2019n Ho\u00ebrhof, \u2019n streekhof of\u00a0\u2019n distrikshof kan by skuldigbevinding\u00a0aan \u2019n oortreding wat skade aan of\u00a0verlies van eiendom tot gevolg gehad\u00a0het, \u2019n vergoedende bevel aan die klaer of\u00a0verontregte party toestaan.<\/p><p>Ingevolge die Strafproseswet is daar twee\u00a0duidelike bepalings van toepassing in die\u00a0gevalle van vergoeding, naamlik artikel 297\u00a0(1)(a)(i)(aa) en artikel 300. Albei bepalings\u00a0het dieselfde doelwit, naamlik om die\u00a0slagoffer van die misdaad te vergoed. Die\u00a0toepassing en die toestaan van die twee\u00a0bepalings is egter verskillend. In albei gevalle\u00a0berus dit egter by die diskresie van die hof\u00a0om te besluit of dit toegestaan sal word.<\/p><h4>Strafproseswet, artikel 297<\/h4><p>Artikel 297 handel oor vonnisse deur\u00a0die howe en bepaal dat die hof \u2019n vonnis\u00a0voorwaardelik of onvoorwaardelik kan\u00a0uitstel of opskort, en iemand kan waarsku\u00a0of berispe. Waar \u2018n hof iemand skuldig<br \/>bevind aan \u2018n ander misdryf as \u2018n misdryf\u00a0ten opsigte waarvan \u2018n wet \u2018n minimum\u00a0straf voorskryf, kan die hof na goeddunke\u00a0die oplegging van vonnis vir \u2018n tydperk van\u00a0hoogstens vyf jaar opskort en die betrokke<br \/>persoon op een of meer voorwaardes vrylaat.<\/p><p>Voorwaardes sluit in skadevergoeding of die\u00a0verskaffing aan die benadeelde persoon van\u00a0een of ander bepaalde voordeel of diens in\u00a0plaas van skadeloosstelling weens skade of\u00a0geldelike verlies.<\/p><p>In die geval van hierdie artikel is die\u00a0besluit alleenlik binne die diskresie van die\u00a0hof en is die bepalings van artikel 300 nie\u00a0ter sprake nie, naamlik dat die slagoffer\u00a0daarvoor moet aansoek doen. Die bedrae<br \/>voorgeskryf in die geval van artikel 300 is\u00a0nie hier ter sprake nie.<\/p><p>Die beginsels soos hier genoem bly van\u00a0toepassing, naamlik dat die persoon die\u00a0nodige fondse moet h\u00ea om die vergoeding te\u00a0kan betaal. Die ho\u00ebrhowe het lankal reeds\u00a0gesag gevestig en ges\u00ea di\u00e9 tipe vergoeding<br \/>moet oorweeg word waar die persoon \u2019n\u00a0opgeskorte vonnis kry en die skuldige in\u00a0staat sal wees om te werk en die vergoeding\u00a0af te betaal.<\/p><p>Daar is menige uitsprake met voorbeelde\u00a0van artikel 297 en dit is belangrik om daarop\u00a0te let dat die skadevergoeding in die meeste\u00a0gevalle deur die beskuldigde afbetaal word\u00a0en dat geen rente ter sprake is nie.<\/p><h3>Strafproseswet, artikel 300<\/h3><p>\u2019n Aansoek om skadevergoeding\u00a0kan gebring word\u00a0wanneer lewende hawe of\u00a0ander roerende eiendom<br \/>wat aan die klaer of verontregte\u00a0party behoort,\u00a0gesteel is. So \u2019n aansoek\u00a0kan ook gebring word wanneer \u2019n beskuldigde\u00a0eiendom (roerend en onroerend) beskadig wat\u00a0aan die klaer of verontregte party behoort.<\/p><p>Die regswerking van \u2019n skadevergoedingsbevel\u00a0is dat die beskuldigde(s) deur die\u00a0hof gelas word om die klaer of verontregte\u00a0party te vergoed vir die skade aan of verlies\u00a0van eiendom wat gely is.<\/p><p>Daar is egter \u2019n paar aspekte wat\u00a0spesifieke melding verdien:<\/p><p>Die klaer of verontregte party moet oor\u00a0konkrete (verkieslik skriftelike) bewyse\u00a0beskik wat die skade aan of verlies van\u00a0eiendom staaf.<\/p><p>Die aansoek moet na skuldigbevinding\u00a0deur die klaer of verontregte party of\u00a0deur \u2019n staatsaanklaer in opdrag van die\u00a0klaer of verontregte party gebring word. \u00a0Hier word aanbeveel dat die klaer of<br \/>verontregte party dit reeds in sy of haar\u00a0verklaring aan die SAPD meld dat hy of\u00a0sy wil aansoek doen vir so \u2019n vergoedende\u00a0bevel.<\/p><p>In die praktyk mag die klaer of verontregte\u00a0party reeds tydens sy of haar getuienis in\u00a0die hof getuig dat so \u2019n bevel verlang word.<\/p><p>Dit is ook wys om reeds in die verklaring\u00a0wat deur die slagoffer afgel\u00ea word, te\u00a0noem dat vergoeding verlang word.<\/p><p>Indien dit egter nie dan gedoen is nie, moet\u00a0die aanklaer die klaer of verontregte party\u00a0voor vonnisoplegging roep om hieroor te\u00a0getuig. Andersins kan die aanklaer die hof\u00a0meedeel dat hy in opdrag van die klaer of\u00a0verontregte party wil aansoek doen vir so\u00a0\u2019n vergoedende bevel.<\/p><p>Wanneer \u2019n beskuldigde egter op die\u00a0aanklag skuldig pleit, moet die klaer\u00a0of verontregte party die aanklaer\u00a0pertinent in kennis stel dat hy of sy\u00a0voor vonnisoplegging wil getuig oor die\u00a0toestaan van so \u2019n vergoedende bevel.<\/p><p>Die streekhof kan \u2019n maksimum bedrag\u00a0van R1 000 000 as vergoeding toestaan\u00a0en die distrikshof R300 000, soos\u00a0voorgeskryf in Staatskoerant no 36111\u00a0van 30 Januarie 2013.<\/p><p>Die toestaan al dan nie van so \u2019n bevel\u00a0is in die diskresie van die hof en is nie\u00a0onderhewig aan app\u00e8l of hersiening nie. \u00a0As die hof egter weier om so \u2019n bevel toe\u00a0te staan, moet die hof redes daarvoor<br \/>verstrek. Die klaer of verontregte party\u00a0moet by die besluit van die hof berus,\u00a0maar het steeds die reg om die skade of\u00a0verlies sivielregtelik van die beskuldigde\u00a0te verhaal.<\/p><p>Dit is gemeensaak dat die hof nie \u2019n\u00a0vergoedingsbevel sal uitreik indien die\u00a0beskuldigde nie oor enige fondse beskik\u00a0om dit te betaal nie of nie in die vermo\u00eb is\u00a0om die fondse te genereer nie.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vergoeding Ingevolge die minimumstandaarde vir\u00a0dienste\u00a0vir slagoffers van misdaad het\u00a0slagoffers ook die reg op vergoeding en die\u00a0reg op herstel (restitusie). Die reg op vergoeding Jy het die reg op vergoeding vir verlies van\u00a0of skade aan eiendom wat gely is as gevolg\u00a0van misdaad wat teen jou gepleeg is. Jy mag versoek om teenwoordig te wees in\u00a0die hof [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":34,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"class_list":["post-233","page","type-page","status-publish","hentry","entry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/233","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=233"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/233\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1008,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/233\/revisions\/1008"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/34"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=233"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}