{"id":241,"date":"2016-07-31T13:28:39","date_gmt":"2016-07-31T12:28:39","guid":{"rendered":"http:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/?page_id=241"},"modified":"2022-08-29T15:07:26","modified_gmt":"2022-08-29T14:07:26","slug":"complaints-mechanisms","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/strafregstelsel\/complaints-mechanisms\/","title":{"rendered":"Klagtes meganismes"},"content":{"rendered":"<div data-elementor-type=\"wp-page\" data-elementor-id=\"241\" class=\"elementor elementor-241\" data-elementor-post-type=\"page\">\n\t\t\t\t\t\t<section class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-4d86685 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"4d86685\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-43ff8a0\" data-id=\"43ff8a0\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-f4371bf elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"f4371bf\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<h2>Meganismes vir klagtes<\/h2><p>Al die departemente, instellings en\u00a0agentskappe wat by die saak betrokke is,\u00a0poog om \u2019n ho\u00eb standaard van diens te\u00a0verskaf, maar soms kan dinge skeefloop.\u00a0Sekere stappe kan gevolg word indien jy\u00a0tydens die strafregproses ontevrede is met\u00a0die aanklaers of howe oor<\/p><ul><li>die manier waarop jy behandel is<\/li><li>die inligting wat jy ontvang het<\/li><li>besluite wat geneem is.<\/li><\/ul><h5>Aanklaers<\/h5><p>Die hof wat die saak gehanteer\u00a0het, kan die\u00a0meeste klagtes oplos.<\/p><p>As jy \u2019n klagte het, skakel met die senior\u00a0staatsaanklaer\u00a0by die betrokke hof. As die\u00a0plaaslike \u00a0aanklaerskantoor egter nie die\u00a0verwagte aandag aan die klagte gee nie,\u00a0skakel die hoofaanklaer in die gebied. As\u00a0die klagte steeds nie bevredigend gehanteer\u00a0word nie, skakel die direkteur van\u00a0Openbare Vervolging in die gebied. Hy of\u00a0sy sal \u2019n onafhanklike ondersoek instel. As\u00a0die klagte dan nog nie bevredigend gehanteer\u00a0is nie, nader die nasionale direkteur\u00a0van Openbare Vervolging.<\/p><p>As die klagte steeds nie bevredigend\u00a0gehanteer is nie, nader die Kantoor van die\u00a0Openbare Beskermer.<\/p><p>Let egter daarop dat di\u00e9 kantoor net\u00a0met klagtes oor administratiewe optrede\u00a0genader kan word. Die Kantoor van die\u00a0Openbare Beskermer kan kragtens wet nie\u00a0besluite van die hof ondersoek nie.<\/p><h5>Die howe<\/h5><p>As die klagte oor die optrede van \u2019n\u00a0voorsittende beampte handel, skakel\u00a0die geregtelike hoof\u00a0van die distrik. Die\u00a0adres en telefoonnommer is beskikbaar\u00a0by die \u00a0plaaslike landdroskantoor. Indien\u00a0jy ontevrede is met die reaksie van die\u00a0geregtelike hoof, skakel die geregtelike\u00a0groepshoof van die bepaalde streek.<\/p><p>As die klagte oor \u2019n streekhof\u00a0handel, skakel die streekhofpresident\u00a0van die betrokke gebied. Die adres en<br \/>telefoonnommer is beskikbaar by die\u00a0plaaslike landdroskantoor.<\/p><p>As die klagte oor \u2019n regter van die ho\u00eb\u00a0hof handel, skakel die regter-president\u00a0van die betrokke afdeling. Die adres en\u00a0telefoonnommer is beskikbaar by die\u00a0plaaslike landdroskantoor of die ho\u00eb hof.<\/p><p>As jy ontevrede is met die reaksie, skryf\u00a0aan die Landdrostekommissie as die klagte\u00a0oor \u2019n landdroshof handel, of aan die\u00a0Regterlike Dienskommissie as die klagte\u00a0oor \u2019n hooggeregshof handel. As die klagte\u00a0steeds nie tot jou tevredenheid gehanteer\u00a0word nie, nader die Kantoor van die\u00a0Openbare Beskermer.<\/p><p>Indien die klagte oor hofpersoneel\u00a0handel, byvoorbeeld klerke of tolke, skakel\u00a0die hofbestuurder. As jy ontevrede is met\u00a0die reaksie van die hofbestuurder, kan jy\u00a0aan die direkteur van hofdienste of die\u00a0direkteur-generaal van die Departement\u00a0van Justisie skryf.<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meganismes vir klagtes Al die departemente, instellings en\u00a0agentskappe wat by die saak betrokke is,\u00a0poog om \u2019n ho\u00eb standaard van diens te\u00a0verskaf, maar soms kan dinge skeefloop.\u00a0Sekere stappe kan gevolg word indien jy\u00a0tydens die strafregproses ontevrede is met\u00a0die aanklaers of howe oor die manier waarop jy behandel is die inligting wat jy ontvang het besluite wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":34,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"class_list":["post-241","page","type-page","status-publish","hentry","entry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/241","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=241"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/241\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1011,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/241\/revisions\/1011"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/34"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=241"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}