{"id":1,"date":"2013-10-03T10:06:14","date_gmt":"2013-10-03T09:06:14","guid":{"rendered":"http:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/?p=1"},"modified":"2016-07-31T16:08:33","modified_gmt":"2016-07-31T15:08:33","slug":"hello-world","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/hello-world\/","title":{"rendered":"Persverklaring: 2 Oktober 2013"},"content":{"rendered":"<p>3 Oktober 2013<\/p>\n<p><strong><em><u>Persverklaring: 2 Oktober 2013<\/u><\/em><\/strong><\/p>\n<p>Tydens die derde en laaste vergadering van die Ooskaap Voorkoming van Veediefstal Forum te Middelburg is die volgende sake as belangrik uitgelig.<\/p>\n<ol>\n<li>Vee Identifikasie Wet 6 van 2002 word steeds nie na behore toegepas deur vee eienaars nie. Gesteelde vee wat deur SAPS opgespoor word kan nie na behore ge-identifiseer word nie. SAPS is gevra om oortreders onmiddelik te vervolg.\u00a0 Die behoefte om die die betrokke wetgewing te hersien is uitgespreek aangesien daar te veel grysareas in die huidige wet is. Kommersi\u00eble-\u00a0 en Opkomende boere maak hulle skuldig aan nie-nakoming van die regulasies van hierdie wet. Die onvoldoende merk van diere maak die bewyslas na diefstal baie moeilik. Die Huis van Tradisionele Leiers gaan versoek word om hulle volgelinge op te lei ten opsigte van die behoorlike merk van diere.\u00a0 Die Direktoraat van Dieregesondheid sal hulle hiermee behulpsaam wees.<\/li>\n<li>Swak grensheinings langs nasionale paaie veroorsaak dat rondloperdiere die oorsaak is van ongelukke, veral in die huidige droogte toestande.<\/li>\n<li>Daar is tans 23 Veediefstaleenhede in die Ooskaap. Die 24ste eenheid word binnekort in Alice ge-open en sal Grahamstad, Fort Beaufort en \u2018n gedeelte van Queenstown bedien. \u2018n Beroep op interprovinsiale samewerking tussen verskillende Veediefstaleenhede is gedoen aangesien sommige sake oor \u2018n wye gebied voorkom.\u00a0 Veediefstaleenhede is ook geluk gewens met hulle optrede rakende SAPS lede wat betrokke is by veediefstal.\u00a0 Sodanige saak dien tans in Maclear voor die hof.<\/li>\n<li>Oorgrens veediefstalsake tussen Suid-Afrika en Lesotho het dramaties afgeneem in die Matatiele\/Maluti omgewing. Die betrokkenheid van SANDF (Weermag) dra ook by tot die vermindering van diefstal in genoemde gebied.\u00a0 \u2018n Versoek om blokkasie van kleiner, onbemande grensoorgange gaan gerig word aan die Nasionale Minister van Grondhervorming, Minister Gugile Nkwinti.<\/li>\n<li>Kommer is uitgespreek rondom die swak samewerking van plaaslike regerings insake implementering van munisipale skutte. In kommunale gebiede word die Skutwet verkeerdelik toegepas deur tradisionele leiers.<\/li>\n<li>SAPS is baie bekommerde oor die voorkoms van herhaalde oortredings van veediewe. Die opgelegde boetes is te lig en oortreders kwalifiseer steeds te vinnig en maklik vir parool.<\/li>\n<li>\u2018n Versoek word gedoen op verhurings maatskappye van sleepwaens om deeglik rekord te hou van huurders aangesien dit \u2018n meganisme geraak het om gesteelde vee te vervoer.<\/li>\n<li>Veespekulante verskaf in sommige gevalle \u2018n mark vir gesteelde vee. \u2018n Waarskuwing word aan hulle gerig om nie onbehoorlik gemerkte vee aan te koop nie.\u00a0 Nuutgebrande vee in besit van \u2018n spekulant sal as verdag bekou word en gekonfiskeer word.\u00a0 \u2018n Versoek gaan aan SAFLA (South African Federation of Livestock Agents) gerig word om alle spekulante behoorlik te registreer en te sertifiseer.<\/li>\n<li>SALGA (South African Local Government Authority) gaan gevra word om die instelling en toepassing van Bywette rakende rondloperhonde te implementeer en toe te pas.<\/li>\n<li>Volgens die Nasionale Statistieke van SAPS wat twee weke gelede vrygestel is, is daar \u2018n afname van 7.3% in veediefstalsake oor die afgelope 4 jaar. Oor die laaste nege jaar was daar \u2018n afname van 35.7%. In die Ooskaap het die hoeveelheid geaffekteerde mense\/100 000 populasie egter met 0.9% toegeneem gedurende die laaste jaar tot 108.7.\u00a0 Die provinsie waar die meeste mense tans geaffekteer word deur veediefstal is die Vrystaat met 167.9\/100 000 mense.<\/li>\n<\/ol>\n<p>&nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>3 Oktober 2013 Persverklaring: 2 Oktober 2013 Tydens die derde en laaste vergadering van die Ooskaap Voorkoming van Veediefstal Forum te Middelburg is die volgende sake as belangrik uitgelig. Vee Identifikasie Wet 6 van 2002 word steeds nie na behore toegepas deur vee eienaars nie. Gesteelde vee wat deur SAPS opgespoor word kan nie na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[3],"tags":[],"class_list":["post-1","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-news","entry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":337,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1\/revisions\/337"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.stocktheftprevent.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}