Dierebeskermingswet

In baie gevalle van veediefstal word die diere vermink of wreed behandel. Dit is uiters noodsaaklik dat vee-eienaars daarop moet aandring dat verdere klagtes in terme van die betrokke wetgewing by  klagstate gevoeg word.