Paroolrade

‘n Slagoffer kan die paroolraad skakel by die korrektiewe sentrum naaste aan die hof waar die oortreder gevonnis is. Kontakbesonderhede kan ook verkry word by enige korrektiewe instelling, insluitende gemeenskapskorreksiekantore of in die plaaslike telefoongids.

Adresinligting is ook verkrygbaar op die webblad van die Departement van Korrektiewe Dienste by www.dcs.gov.za.

Alternatiewelik kan die Departement van Korrektiewe Dienste gekontak word vir meer inligting:
Nasionale hoofkantoor
Privaatsaak X136
PRETORIA 0001
E-pos: communications@dcs.gov.za
Tel: 012 307 2278
Faks: 012 323 4942