VEEDIEFSTAL IS ‘N EKONOMIESE EN EMOSIONELE MISDAAD

Die Nasionale Prioriteitskomitee: Landelike Veiligheid het tydens ‘n vergdering wat op 12 Maart 2019 gehou was, die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek om weer ‘n beroep op alle rolspelers te doen om saam te staan in die stryd teen veediefstal, wat ‘n hoogs ekonomiese en emosionele misdaad is, deur aan bestaande wetgewing te voldoen. Navorsing het bewys dat veediefstal in ‘n groot mate afgeneem het sedert die Wet op die Identifikasie van Diere, 2002 (Wet 6 van 2002), ingestel is.

Lees meer …