Boere veg nou terug

Een misdaadbedryf in die noorde van die land word letterlik deur ‘n ander gevoed:  Duisende onwettige mynwerkers smul aan die vleis van kalwers en beeste wat elke nag op plase gesteel en in die maanlig afgeslag word.  Lees meer…