Media verklaring 21 Nov 2018

Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum het op 20 November 2018 sy vergadering gehou waartydens die uitdagings wat die strafregstelsel en alle rolspelers wat betrokke is by veediefstal in Suid-Afrika in die gesig staar, bespreek is. Die volgende inligting is van belang:  Lees meer …