WREEDHEID IS AAN DIE ORDE VAN DIE DAG
Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum was in onlangse tye by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe dwarsoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal…