Voorkoming

Veediefstal kan op verskillende maniere beheer word. Vee-eienaars kan self sorg dat die risiko van veediefstal op hul eiendom verminder word. Die veediefstalvoorkomingsforums en inligtingsentrums verdien ook die ondersteuning van elke vee-eienaar.