DOELSTELLING VAN DIE NVVF

Die oorkoepelende doelstelling van die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum (NVVF) is om ʼn verteenwoordigende struktuur van kommersiële en opkomende lewendehawe produsente, rolspelers in die veiligheidsmagte, Korrektiewe Dienste en die Nasionale Vervolgingsgesag, sowel as die Departement van Landbou en ander rolspelers in die rooivleiswaardeketting te vorm om op ʼn gekoördineerde wyse en op basis van ondersoek en voorlegging van bevindings asook skakeling en onderhandeling, optimum resultate met die voorkoming en beheer van veediefstal en verwante sake na te streef. Die Forum streef daarna om ook die beste moontlike posisie vir lewendehawe produsente te handhaaf ten einde tot sekuriteit rakende die produksie van rooivleis en ander veeprodukte by te dra.

Hoe kan ons help?

Merk

The increase in stock theft is in many instances attributable to the fact that animals are not marked properly.

Bemarking

Die wette hanteer twee spesifieke aspekte van die bemarking van vee, naamlik die koop en verkoop asook die vervoer van vee.

Wanneer Veediefstal Plaasvind

Baie veediefstalsake word nie bevredigend opgelos nie weens onvoldoende getuienis en bewyse of onvolledige verklarings.

Strafregstelsel

Die strafregstelsel is 'n stel reëls en prosedures wat die hele proses van strafregtelike vervolging reguleer.

Wetgewing

Die Wet op Diere-identifikasie en die Wet op Veediefstal is die twee wette wat gewoonlik met veediefstal geassosieer word.

Voorkoming

Baie veediefstalsake word nie bevredigend opgelos nie weens onvoldoende getuienis en bewyse of onvolledige verklarings.

Nuusberigte

Kort u meer inligting?